advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2008/09/29

Verwys: 1939

Hi Doc Anrich,

Ek het gedurende die nag baie vir my dogtertjie opgestaan (sy was knieserig) en ek het glad nie duiselig of iets ongewoonds gevoel nie. 04h00 was die laaste keer wat ek in my bed gaan inkruip het en 05h30 het my wekker afgegaan. Ek het opgestaan, om die bed geloop na die " on suite"  badkamer en daar het ek toe flou geword. My BP later die oggend was normaal. Ek was baie bleek, naar die hele dag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Cornel
Dr Anrich is klaar af van diens! Jy kon dalk agv jou aritmie 'n floute gekry het ( dalk net 'n beat of twee te veel gemis die keer!) Jou simptome dui op 'n tydelike tekort aan bloedvloei na die brein. Het jy al weer by Dr Blomerus uitgekom?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement