advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2010-08-25

Verwys: 1555

Hi Doc,

Baie dankie vir die inligting! Ek het April 2010 vir die 1ste keer Klierkoors gekry (EBV) en ek was vir 4 dae lank elke dag na werk gou hospitaal toe om ''n drip te kry (was eers pienk en toe geel, maar weet nie wat als daarin was nie) en dis eintlik van die begin van die jaar af wat ek ewe skielik so met my keel sukkel!

Dis heel waarskynlik die EBV virus (was nou die dag vir bloedtoetse en die EBV was nogsteeds positief, behalwe die ander merkers was hierdie keer negatief - Img of so iets?).

Kan dit die aanhoudende EBV virus wees was my keel so brand en my stem hees maak? Hoe kan ek van die virus ontslae raak?

Dankie Doc,
Cornel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Probeer dalk 'n immuun stimuleerder ( Virusse reageer mos nie op antibiotika nie) iets soos Moducare, Immunochoice, Viral choice C of Echinacea
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-08-25

Hallo Cornel
Probeer dalk 'n immuun stimuleerder ( Virusse reageer mos nie op antibiotika nie) iets soos Moducare, Immunochoice, Viral choice C of Echinacea
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement