advertisement
Question
Posted by: Sania | 2010/08/27

verwys 1534

Goeiemore, ek was by die Dr en volgens hom is dit Nierpypontsteking, alhoewel hy nie 100% seker is nie. Hy kon ook nie met sekerheid se dat dit nie my blindederm is nie. ''''n Urinetoets is wel gedoen. Hy het medikasie voorgeskryf en gese ek moet terugkom as dit nie beter word nie... dis nou al 5dae later en die pyn het geskuif van my regter sy... dis nou in my laerug en soms oor my maag... voels soos menstruasiepyne.. is dit normaal? Ek het ook gaan oplees oor Nierpypontsteking en volgens die simptome is " branderigheid wanneer jy urineer"  een van die simptome... ek hoegenaamd nie so ''n simptoom nie! Kan die Dr se diagnose verkeerd wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sania

Branderigheid wanneer jy urineer is nie altyd 'n simptome van nierpypontsteking nie en ek stel voor dat jy weer jou dokter vir bloedtoetse, urientoetse en 'n lae buik sonar konsulteer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: BMJ | 2010/08/28

Bel jou dr of gaan na die ongevalle toe om ''n sonar van jou buik te laat neem. My 8 jarige het ook sulke simptome gehad (nie tipies blindederm nie) en na die sonar is hy binne 1 uur geoopereer en sy blindederm was wel ontsteek. Moenie ''n kans vat nie want jy kan dood gaan as dit bars. Vra by ongevalle dat hulle absoluut jou blindederm moet uitsluit as ''n oorsaak

Reply to BMJ

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement