advertisement
Question
Posted by: Lisa | 2011/07/05

Verwydering van die blaas

Goeie More Dokter, ek wonder of u vir my bietjie meer inligting kan gee. My pa se blaas gaan verwyder word en die dokters gaan ''n nier opblaas om vir hom n nuwe blaas te bou. Is dit gevaarlik en kan u dalk se wat die prosedure behels? En hoe lank gaan dit vir hom vat om gesond te word?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lisa

Ongelukkig is nie bekend met hierdie prosedure nie en ek stel voor dat jy jou pa se chirurg konsulteer/kontak vir meer inligting. Hy/sy sal beslis 'n beter opinie he oor hoe lank genesing gaan duur, aangesien hy/sy die prosedure gereeld uitvoer en bekend is met jou pa se mediese geskiedenis.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement