advertisement
Question
Posted by: chellei | 2009/03/11

Verwissel honde tande??? CyberVet

Dankie vir u antw op my posting. Nou is ek regtig geworryd, sien my hond het vandat ek hom gekry het by ny ouers, nog nooit tande verwissel nie.. Die voortandtjies, is nog klein en fyn, nie soos sy ma of pa sin, of die ander boetjies sin nie.!! En glo my ons sou dadelik agter gekom het indien hy tande verwissel het. Want elke oggend sit hy voor jou en kom houl voor jou, asook in die aand.

So wat doen ek nou, en hoe vind ek uit of dit melktande is,? of nie.

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo chellei

Vat hom veearts toe.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: chellei | 2009/03/12

Dankie, CyberVet. Ek dink ook maar ek sal hom vearts toe maar vat.

Reply to chellei

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement