advertisement
Question
Posted by: Chellei | 2009-03-11

Verwissel honde tande???

Hi ek wil graag uitvind, dit gaan seker stupid klink, maar ek sal graag help hieroor wil kry!! Ons het n min pin reunthie, hy is 3jaar oud, ek wil net graag weet verwissel hulle melktande na pernamente tande? of hou hulle, hulle tande wat hulle kry met geboorte af??? Hy is baie klein weeg nie eens n kg nie, maar is beduiweld, en nou sien ek ook sy een voortand is effens los, daarom seker neem ek aan, ook die slegte asem.

Hulle kry nie gemorskos om te eet nie, GEEN lekkergoed nie, drink nie koffie nie, maar wel Rooibostee. Hy kry ook net pellets om te eet, en so af en toe, n doggie treat sweet, vir diere.

Sal enige iemand my asb met die vraag kan help.
Dankie
Chellei.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Chellei

Honde begin so op 4 maande hulle melktande wissel. Teen ses maande is al die permanentes daar. Die los tand is waarkynlik 'n permanenete een wat moet uitkom.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement