advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2010/06/15

Vervolg: 1500

Dankie Doc,

Ek kan sommer in Doc se woorde sien, Doc verstaan! Ek het Nov. ''n Manomatrie gehad (terrible ervaring!) maar volgens my Cardio (dit was nou Nov.) moet ek eerder ''n PH Manomatrie laat doen en hy het vir my ''n afspraak met Prof. van der Walt in Unitas gemaak vir 28 Julie 2010.

Ek is al so bietjie verward met al die Dokters en hul diagnoses wat so hemelsbreed verskil. Ek weet nou nog nie wat was die idee van die Barium Xray nie en dit was net so terrible!

Ek het vandag ontdek dat ek beslis nie sonder die Nexium kan klaar kom nie: ek het Saterdag laas Nexium gedrink en teen vandag is my stem hees (geen sinusdrup wat dit kon verduidelik) en erg erg sooibrand.

Dankie nogmaals vir al Doc se raad. Ek sal laat weet wat ENT gesê  het, ek sien hom 24 Junie en dan sal ek alle moontlike foto''s en toetse en uitslae vir hom gee.

Lekker dag,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Met die barium sluk kan hulle sien of daar barium terugloop in jou keel (barium is sigbaar op xstrale). Ek dink dit is redelik onprofessioneel van een dokter om te sê die vorige ou het nie 'n clue nie - want die Nexium het dalk al soveel verbetering gebring dat hy nie kon sien wat die vorige dr gesien het nie! Drink bietjie Gaviscon na elke ete en voor jy gaan slaap - dit sal ook keer dat die maaginhoud nie terugloop nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/15

Hallo Cornel
Met die barium sluk kan hulle sien of daar barium terugloop in jou keel (barium is sigbaar op xstrale). Ek dink dit is redelik onprofessioneel van een dokter om te sê die vorige ou het nie 'n clue nie - want die Nexium het dalk al soveel verbetering gebring dat hy nie kon sien wat die vorige dr gesien het nie! Drink bietjie Gaviscon na elke ete en voor jy gaan slaap - dit sal ook keer dat die maaginhoud nie terugloop nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement