advertisement
Question
Posted by: Moedeloos | 2011/02/17

Vertroue...

Hoe kan ''n persoon vertroue terug opbou met iemand wat jy lief het, nadat vertroue verlore is?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Gradually, if there are no further evidences of cheating or bad behaviour by the other person ; and more efficiently done if one works as a couple with a counsellor.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: cybershrink | 2011/02/19

Gradually, if there are no further evidences of cheating or bad behaviour by the other person ; and more efficiently done if one works as a couple with a counsellor.

Reply to cybershrink
Posted by: Bee-Bee | 2011/02/18

Hi Andrè  en Moedeloos,

Ek dink ook " tyd"  is die geheim.. maklik vir my om te praat, ek weet, en ek weet ook dat ons as mens baie ongeduldig is.

Ek dink ook dat jy gaan deur `n rou-proses gaan waar jy die heeldag en aldag daaraan dink, wat ook menslik is - jy is immers seer.

In dieselfde asem... probeer al die negatiewe en suspisiouse gedagtes blok - hou die duiwel daaruit - moenie hom kans gee nie. Maal die gebeurtenisse deur jou kop  dink daaraan.... enige iets wat die rou proses vir jou makliker gaan maak, maar moenie dat die duiwel vashou plek kry nie... hou daai negatiewe en suspisiouse gedagtes uit!!!

Sterkte julle!


Reply to Bee-Bee
Posted by: Andre | 2011/02/18

Moedeloos... Lees my pos oor my vrou en die ander man...
Ek vertaan presies wat jy vra. Mens probeer en om die staduim hou ek n front voor dat ek haar vertrou maar ai... Hoe bou mens dit weer op?
Seker maar net met tyd - solank die jong vertroue nie heeltyd verdring word deur die gedagtes van wantroue nie...

Reply to Andre

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement