advertisement
Question
Posted by: Triecia du Preez | 2011/08/23

Vertigo / Vestibulitis / Meniere Syndrom

Geagte, Het 3/8/11 dr gesien met erge griep, 5/8/11 vreeslike vertigo begin kry.8/8/11 met stugeron begin, beter gegaan. Kry opflikkerings van erge balansversteuring, naarheid, duiseligheid en self floutes. Het vandag Serc 16 mg gekry. Asb gaan dit ooit ophou. Wat kan ek doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Triecia

Dit is moontlik dat jy 'n vestibulitis opgedoen het, as gevolg van die virale infeksie (griep). Dit kan lank duur om op te klaar, maar ek stel egter voor dat jy 'n Oor-, neus- en keelspesialis vir 'n tweede opinie konsulteer. Daar is 'n moontlikheid dat daar 'n ander oorsaak vir jou simptome is.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement