advertisement
Question
Posted by: wonder | 2010/08/25

Vertigo / binne-oor infeksie

Saterdagoggend was ek deur my huisdokter gediagnoseer met binne-oor infeksie, na ek erge Vertigo ervaar het tesame met braking. My dokter het my ''n inspuiting gegee, tesame met Serc24-medikasie. Nadat ek vir 2 dae net geslaap het, voel ek al effe beter, maar by tye is ek nog naar en voel ek ''dizzy''. Hoe lank sal dit duur voordat ek normaal sal voel? Mag ek dit nou al waag om motor te bestuur?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wonder
Dit kan 'n week of twee neem om te herstel. Moet asb nie motor bestuur as jy nog hoegenaamd episodes van duiseligheid kry nie - jy kan 'n ongeluk veroorsaak en stel die lewens van ander mense en jouself in die gevaar
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/25

Hallo Wonder
Dit kan 'n week of twee neem om te herstel. Moet asb nie motor bestuur as jy nog hoegenaamd episodes van duiseligheid kry nie - jy kan 'n ongeluk veroorsaak en stel die lewens van ander mense en jouself in die gevaar
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement