advertisement
Question
Posted by: private benjamin | 2009/12/07

vertigo

Was 2 weke gelede gediagnoseer met dit. Serc het baie gehelp. Duisigheid weg maar nogsteeds toe ore en pyn wat afgaan in my nek. Dit voel of daar drukking in my ore is. Ek kry angsaanvalle van dit, weet nie hoekom nie. Dokter het bevestig daar is nie ontsteking in die ore nie. Ook baie slym in my keel voel soos nasal drip. Wat kan ek doen. Dit maak my mal

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Private Benjamin
Probeer iets soos Beconase aqeous neusdruppels twee keer per dag om die slym minder te maak, en drink 'n slymlosmaker soos Bisolvon om dit los te maak. Die toe ore gaan dalk nog 'n rukkie aanhou maar dis nie gevaarlik nie. Sê jou dokter van die angstigheid dat jy iets kan voorskryf vir jou of probeer Biral kruiemiddel om jou te kalmeer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/12/07

Hallo Private Benjamin
Probeer iets soos Beconase aqeous neusdruppels twee keer per dag om die slym minder te maak, en drink 'n slymlosmaker soos Bisolvon om dit los te maak. Die toe ore gaan dalk nog 'n rukkie aanhou maar dis nie gevaarlik nie. Sê jou dokter van die angstigheid dat jy iets kan voorskryf vir jou of probeer Biral kruiemiddel om jou te kalmeer.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement