advertisement
Question
Posted by: Private Benjamin | 2009/12/01

Vertigo

Dokter het my gediagnoseer met dit. Dit was aaklig, Baie dronk in my kop, naar en onvas op my voete. Nou weer beter maar nog nie heeltemal reg nie. Wat kan ek doen om weer aanval te vermy. Is die toestand nou lewenslank. Ek is ook baie moeg geen energie, erg hoofpyn. Het nie mediese fonds, wat kan ek doen om energie te kry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Private Benjamin
Dis baie keer agv 'n virus infeksie en nie noodwendig lewenslank nie. Jy kan dit nie regtig voorkom nie. As jy geneig is om maklik dronk te word moet jy natuurlik goed soos seereise, mallemeules ens vermy maar jy kan ook voorkomend iets soos Avomine drink as jy weet jy gaan vlieg/ry of bootry.
Daar is honderde redes vir moegheid - 'n goeie mediese ondersoek is nodig om bloedarmoede, onderaktiewe skildklier, onderliggende infeksie, depressie, diabetes ens uit te skakel, om maar net 'n paar te noem.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/12/01

Hallo Private Benjamin
Dis baie keer agv 'n virus infeksie en nie noodwendig lewenslank nie. Jy kan dit nie regtig voorkom nie. As jy geneig is om maklik dronk te word moet jy natuurlik goed soos seereise, mallemeules ens vermy maar jy kan ook voorkomend iets soos Avomine drink as jy weet jy gaan vlieg/ry of bootry.
Daar is honderde redes vir moegheid - 'n goeie mediese ondersoek is nodig om bloedarmoede, onderaktiewe skildklier, onderliggende infeksie, depressie, diabetes ens uit te skakel, om maar net 'n paar te noem.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement