advertisement
Question
Posted by: Maryna | 2011/08/18

Verstuiting van vinger

More Dr.

My dogter het haar vinger verstuit op ''n skoolkamp, sy kan hom nog redelik beweeg en die vinger was nie vanoggend blou (soos ek gedink het hy sal wees). Die vinger is egter seer, wat kan ek doen om genesig te bespoedig.

Die skool personeel het die verstuite vinger (middel vinger) saam met die ringervinger toegedraai sy het egter gekla dat dit baie seer is, ek het die verband afgehaal en met Ice Man gesmeer en ''n warm sak gegee.

Groete

Maryna

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Maryna

Jy kan vir haar 'n anti-inflammatoriese middel drie keer per dag gee om te drink. 'n Goeie produk is Brufen en die dosis is afhangend van haar ouderdom. Jy kan yspakke vir 10 minute drie keer per dag op die area hou.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Maggie | 2016/02/23

Is dit moontlik om hand te verstuit, my linker hand se duim trek erg in gewrig in en kan hom nie eintlik gebruik nie dit is baie seer.

Reply to Maggie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement