advertisement
Question
Posted by: Lala | 2008/11/05

Verstuite vinger

Haai

Ek het 6 maande terug my vinger in -|- aksport beseer. Ek het n ortopeed gaan sien. Hy het gese die bene van my kneukel het oor mekaar geskuif. En vir my toe n oefening gegee om te doen. Ek kan nogsteeds nie my vinger (ringvinger) buig nie en het nog baie pyn. As ek my hand op die tafel sit, le my vinger nie soos die res plat op die blad nie. Dit is half gebuig. Partykeer het ek die vreeslikste brand gevoel aan die onderkant van my vinger. En ek kan nie weerskante van my vinger druk nie, vreeslik seer. Dis is regtig ongemaklik. Ek kan nie goed soos boeke of selfs n koppie koffie met die hand optel nie. My vinger nie sterk genoeg nie en baie pynlik. My Dr het my na die Ortopeed verwys, maar hy het nie veel gehelp nie. Is daar iets anders wat ek kan probeer?

U raad sal baie waardeer word!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Lala
Dit klink asof daar 'n senuweetjie vasgeknyp word en ek dink jou dokter moet jou na 'n neurochirurg of 'n neuroloog verwys wat kan vasstel wat die oorsaak van die pyn is en moontlik ander oefeninge kan voorstel. Die swakhei in die hand moet definitief ondersoek word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Johnika | 2016/08/01

Hallo ek het my vinger verstuit wat kan ek doen

Reply to Johnika
Posted by: frances | 2014/04/24

my seun het sy middelvinger verstuit, maar daar is nie ligmente seer gemaak nie, net erg verstuit, dit is nou al 2 weke en hy kan ook nie sy vinger buig nie, is ek te oorhaastig of wat staan my te doen.

Reply to frances

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement