advertisement
Question
Posted by: Grant | 2010/10/06

Verstopping van Aorta

Wat beteken dit as jou aorta verstop is en hoe word dit behandel en as jou pankreas se onderkant toegebind het.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Grant
Die aorta is die groot aar wat die res van jou liggaam van bloed voorsien en die enigste ding wat dit kan verstop is 'n bloedklont, in dien mens dit nie baie vinnig chirurgies verwyder of oplos nie, sal so persoon kritiek siek word of sterf.
Ek verstaan nie mooi wat jy bedoel met die vraag oor die pankreas nie, maar ek vermoed jy bedoel dat die onderkant van die pankreas dalk nie bloed gekry het nie en dood gegaan het? dit moet met sjirurgie verwyder word en die oorblywende deel geheg word om te keer dat pankreas insieme in die buik uitlek? Laat weet maar as ek jou nie reg verstaan het nie?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/07

Hallo Grant
Die aorta is die groot aar wat die res van jou liggaam van bloed voorsien en die enigste ding wat dit kan verstop is 'n bloedklont, in dien mens dit nie baie vinnig chirurgies verwyder of oplos nie, sal so persoon kritiek siek word of sterf.
Ek verstaan nie mooi wat jy bedoel met die vraag oor die pankreas nie, maar ek vermoed jy bedoel dat die onderkant van die pankreas dalk nie bloed gekry het nie en dood gegaan het? dit moet met sjirurgie verwyder word en die oorblywende deel geheg word om te keer dat pankreas insieme in die buik uitlek? Laat weet maar as ek jou nie reg verstaan het nie?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.