advertisement
Question
Posted by: Rosemarie | 2011/02/28

Verstopping in Dikderm

My vriendin het ''n verstopping in die dikderm. Sy kla van erge buik pyne. Sy was by ''n ginekoloog, buik spesialis en ''n GP.
Sy het glycerine setpille gekry asook ander ''laxatives''.

Dit werk glad nie. Daar kom absoluut niks uit nie. As daar wel iets uitkom is dit slegs klein ronde korreltjies. En dit is ook baie min.

Ek is regtig baie bekommerd aangesien sy nie sommer kla nie.

Die pyn is vir haar redelik ondraagsaam.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Rosemarie
As medikasie nie help nie, is dit soms nodig dat mens maar 'n enema moet kry. Mens koop Fleet enema's by die apteek wat jy self kan toedien. As dit nie help nie moet sy haar dokter laat weet, dalk moet hulle haar dan eerder opneem en behandeling in die hospitaal gee om die derm te ledig. (Sy het dalk wat ons "impaksie" noem) Sien
http://www.mamashealth.com/stomach/fecal.asp
Mens kan dit op 'n buik xstraal sien.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/28

Hallo Rosemarie
As medikasie nie help nie, is dit soms nodig dat mens maar 'n enema moet kry. Mens koop Fleet enema's by die apteek wat jy self kan toedien. As dit nie help nie moet sy haar dokter laat weet, dalk moet hulle haar dan eerder opneem en behandeling in die hospitaal gee om die derm te ledig. (Sy het dalk wat ons "impaksie" noem) Sien
http://www.mamashealth.com/stomach/fecal.asp
Mens kan dit op 'n buik xstraal sien.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement