advertisement
Question
Posted by: Karen | 2011/01/18

verslaaf aan seks

Effens skaam oor dit wat ek wil vra maar kan mens verslaaf wees daaraan? ek en my vriend het elke aand seks, en ek kry net nie genoeg nie is daar fout met my?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Sommige mense het 'n hoër seksdrang as ander, en dit is nie abnormaal om elke dag seks te hê nie. Dit is wel abnormaal as dit al is waaraan jy dink, en jy ander normale lewensaktiwiteite afskeep in die proses.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: karen | 2011/01/19

ek is 43 jaar oud julle. is pas in ''n nuwe vehouding na 3 jaar en dit was net vir my vreemd want ek was nooit so nie.

Reply to karen
Posted by: Kosie | 2011/01/18

Daar is so iets soos nimfomanie, maar ek sal eers bekommerd raak wanneer jy begin eelte kry.

Reply to Kosie
Posted by: Me | 2011/01/18

Jip Karen daar bestaan so iets...vir hoe lank gaan dit al so aan, of het julle maar onlangs intiem begin verkeer?

Reply to Me
Posted by: // | 2011/01/18

gaan doen jou skoolwerk toe....

Reply to //
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/18

Hallo Karen
Sommige mense het 'n hoër seksdrang as ander, en dit is nie abnormaal om elke dag seks te hê nie. Dit is wel abnormaal as dit al is waaraan jy dink, en jy ander normale lewensaktiwiteite afskeep in die proses.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement