advertisement
Question
Posted by: Black Widow | 2008/07/29

Verslaaf?

Ek het ' n probleem, ek dink ek is verslaaf aan Granpa poeiers. Ek drink tot 12 per dag, ek het permanente hoofpyn. Die eerste ding wat ek in die oggend doen is om ' n poeier te sluk. As ek nie, wanneer ek hoofpyn het, iets drink nie, ' n poeier kry ek migraine. Ek het al sinus operasie gehad maar dit help nie. Ek is ' n diabeet en ook gebruik ek al geruime tyd Venlor 75mg.

Ek wil nie verslaaf wees nie, gee raad asseblief. HELP

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I have come across addiction to, or at least dpendence on, Grandpa powders, and it is indeed not a healthy habit especially at a dose of 12 a day. If you have permanent headache, rather see a good doctor for a check-up, even a psychiatrist or neurologist, if necessary, to identify the cause of the pain, as that would help remove the cause, rather than trying to mask it with the Grandpa. And increasing the dose doesn't increase the benefit.
Grandpa's contents aren't especially sinitser --- Aspirin ( which can cause stomach irritation or even ulcers in large quantities ) ; Paracetamol ( causing liver damage in large quantities ) and Caffeine, which may, by providing a "lift" of stimulation, be part of what you're hooked on. In doses of 12 or more a day, these effects can be dangerous. So see the doctor, especially perhaps a psychiatrist, for advice and assistamnce in planning how to come off them gradually and to attend to the real causes of the pain. For instance, these could be migraines, or stress headaches, which could repond really well to approppriate meds.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: morne | 2013/07/24

My tannie gebruik grandpa,s en sy eet nie baie nie maar sy bly vra ek moet koop n boksie van 20 en dit hou nie n week nie wt kan ek doen ek het besluit om nie weer te koop nie sy drink dit skelm ook asb enige raad sal helpsy drink all 2 grandpas n dag sy se sy bly kopseer kry maar sy doen dit partykeer skelm agter haar man se rug om grandpas te drink hoe kan ek dit op stop sit

Reply to morne
Posted by: Blondie.. | 2008/07/30

Black Widow,

Ek was so twee maande terug in ' n rehabilitasie sentrum vir 3 weke en daar was ' n hele paar mense wat verslaaf aan Grandpa' s is. Ek was daar vir alkohol en ek moet jou waarsku die onttrekking van Grandpa' s is baie erger as die van alkohol.

Ek raai jou aan om so vinnig moontlik van hierdie gewoonte/verslawing ontslae te raak, al kos dit jou om jouself in ' n rehabilitasie sentrum te laat opneem vir ' n detoks. Die langtermyn gesondheids probleme van Grandpa' s is baie gevaarlik en onomkeerbaar.

Sterkte

Reply to Blondie..
Posted by: Lin | 2008/07/29

Jy is verslaaf. Die ding met hoofpynmedikasie is, as jy te veel drink kry jy " onttrekkingshoofpyne"  as jy dit nie drink nie.
Ek stel voor jy gaan vir so 2 weke op ' n detoks dieet en drink geen hoofpynmedikasie nie.
Vir die Migraine, kyk of jy ' n afspraak by die Headache Clinic kry.

Reply to Lin

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement