advertisement
Question
Posted by: DD | 2008-11-11

VERSKRIKLIKE RUG PYN (TUSSEN BLAAIE)

Ek het die afgelope paar maande '  n verskiklike pyn tussen my blaaie (wat kom en gaan), en ek het ook konstant die gevoel van '  n hol kol op my maag. Almal sê  dis '  n maagseer. Wat kan ek gebruik hiervoor sonder '  n voorskrif. Ek kan nie op die oomblik by '  n dokter uitkom nie!! Help asb!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

DD

Dit kan kan verskeie oorsake he, en vir die korrekte diagnose sal jy beslis binnekort 'n dokter moet sien.

Indien dit wel 'n maagseer (of moontlik GER) is, kan jy Lansoloc OTC by jou apteek koop - Volg die aanwysings noukeurig (15-30 mg per dag).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Chrisna | 2009-03-09

Hi There

My husband has been complaining of an upset stomach for the last year or so. Recently he had such bad indigestion that he was bringing some very awful and smelly winds from his mouth. He complains of his stomach feeling bloated and as though his stomach is about to burst. He could physically feel the insides of his stomach streach from the gassy build-ups and once releasing via one of those smelly burps, his stomachs feels a bit better. This continues for up to 24 hours, depriving him of sleep and rendering him with awfull stomach aches. I personally think is a very bad ulsar but not shure. Can you comment and help?

Reply to Chrisna
Posted by: Edward | 2009-02-14

Ek het vreeslik baie pyn onder my laaste rip in my linker kant in ' n c vorm af.

Die pyn hou al vir meer as 2 jaar aan ek gaan gereeld Dr toe maar hulle behandel my tans met maagseer medikasie

Ek ondervind die volgende simptome :

- Ek het baie sooibrand
- My keel pyn soms en ek het ' n hees stem en hoes van tyd tot tyd veral as ek baie lag
- My maag is vrek seer
- Soms kramp my maag heeltyd geen medikasie help nie
- My maag word soms so warm in die nag dat dit voel of hy aan die brand is
- as ek op my rug le voel dit soos ' n boek of iets swaar wat op my linkerkant le as of iets op my druk
- Soms swel my maag

Ek het verskeie toetse laat doen al wat die volgende getoon het:

daar was ' n sonar van my organe geneem waar my regter of linker nier vergroot was so ook my milt was vergroot

My maag pyn soms so dat dit in my rug in trek en my niere dan ook pyn
met my laaste ondersoenk was daar steeds bloed in my urine maar dis nie dat my niere my so pla nie maar selfs as ek voor oor buk pyn my maag dit voel of iets daar druk

Wat kan dit wees

Edward

Reply to Edward

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement