advertisement
Question
Posted by: DD | 2008/11/11

VERSKRIKLIKE RUG PYN (TUSSEN BLAAIE)

Ek het die afgelope paar maande ' n verskiklike pyn tussen my blaaie (wat kom en gaan), en ek het ook konstant die gevoel van ' n hol kol op my maag. Almal sê  dis ' n maagseer. Wat kan ek gebruik hiervoor sonder ' n voorskrif. Ek kan nie op die oomblik by ' n dokter uitkom nie!! Help asb!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo DD
Probeer Ulsanic stroop of Tagamet 75 twee maal per dag. As dit nie beter word nie, moet jy maar dokter toe gaan
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: mandie | 2015/12/28

Ek het n maagseer het al so baie goed probeer rooi pepper. cinamon. heuning met kanneel. heuning sonder kanneel. condensmelk met turlington.ulsanic oplosbare pille en ek is tans op die stroop mense het my gese elands boontjie maar dit kan ek eers kry as dit gereen het by ons end die wortels vars uitloopsels maak en Dan het ek gehoor van tagamet maar ek lees by Google dis n drug nou is ek bang vir dit die dokters hier gee meestal pille en die pil gan le direk op die maag Dan.brand hy eers ek soek ASB raad dadelik want ek eet vreeslik min teen wat ek geeet het en party keer is ek naar en my maag voel oorvol ander kere voel ek duislig en ek kry so vreeslike warm gloed wat van my kop tot my tone gaan en Dan word ek benoud mense se dis depresie en stres help asb

Reply to mandie
Posted by: CC | 2008/11/11

Maak ' n tydjie en gaan sien ' n Dr.
Mens se gesondheid is belangriker as enige verskoning om nie na ' n Dr te gaan.

Reply to CC

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement