advertisement
Question
Posted by: Eina | 2008/08/06

Verskriklike pyn onder bors

Ek het die afgelope 3 dae ' n verskriklike pyn oner my regter bors by my ribbes. Dit pyn tot agter by my rug. Dit is seer as ek daar druk. Ek hoes ook redelik baie in die aand, die pyn is nog erger as ek hoes. Dit het eers soos ' n wind gevoel wat vassteek, maar dit is noual drie dae en die pyn word net meer. Wat kan die mootlike oorsaak wees van die pyn en wat kan moontlik fout wees met my??????

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Eina
Jy kan dalk 'n ernstige infeksie in die long of 'n long embolis hê - jy moet asb gaan dat jou dokter kan luister en kyk of jy x/strale nodig het, veral omdat dit al hoe erger word.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: noelien | 2016/05/09

Ek het al meer as maand pyn in bors bo gaan in arm in bo na skouer toe dus baie seer help asb arm word lam ook

Reply to noelien
Posted by: Anonymous | 2015/12/28

Ek het ñ brandende pyn vanuit my linker blad wat dan oorgaan in my linker bors en dan ñ steek pyn in die middel van my borskas. My linkerbeen swel ook en pyn geweldig. Wat kan dit wees?

Reply to Anonymous
Posted by: Marlize | 2013/08/23

Ek hoes vanaf verlede Saterdag (17 Aug 13). Sodra ek hoes kry ek 'n pyn in my bors en my arm raak seer. Ek was nog nie by 'n dokter nie maar gebruik hoes medisyne. Is dit gevaarlik en is dit nodig om 'n dogter gaan sien.

Reply to Marlize

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement