advertisement
Question
Posted by: Susan | 2009/12/14

Verskriklike jeukerige byte

Ek is rasend, ons het onlangs in ' n nuwe huis ingetrek en verlede Saterdag was ons die heeldag in en langs die swembad, later die aand het ek opgelet dat my bene (veral voor, van onder my knie tot net bo die knie) ootrek was met byte, baie kleiner as muskietbyte, maar baie meer jeukerig. Die hele week krap ek erg! Dieslefde ding het weer gister gebeur, weer langs en in die swembad gewees en weer vol bytmerke! My man het geen bytmerk nie! Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Susan
Dit kan sandvlooie wees, of dalk muskiete - hulle byt vrouens eerder as mans en dit hang af van jou reuk en koolsuurgas afskeiding of jy "lekkerder" is as iemand anders! Probeer Phenergan room op die byte.
Dit kan natuurlik ook nie byte wees nie, maar 'n knoppierige uitslag van iets soos sonroom of selfs die chemikaliee in die swembad?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: anon | 2009/12/14

Ek weet nie wat dit kan wees nie, maar ek kan voorstel dat jy vir jou ' n buis anthisan room by jou naaste apteek aanskaf - dit help vir meeste jeukerige byte!

Reply to anon
Posted by: cyberdoc | 2009/12/14

Hallo Susan
Dit kan sandvlooie wees, of dalk muskiete - hulle byt vrouens eerder as mans en dit hang af van jou reuk en koolsuurgas afskeiding of jy "lekkerder" is as iemand anders! Probeer Phenergan room op die byte.
Dit kan natuurlik ook nie byte wees nie, maar 'n knoppierige uitslag van iets soos sonroom of selfs die chemikaliee in die swembad?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement