advertisement
Question
Posted by: Susan | 2009/12/18

Verskriklike droë  lippe en vel

Die laaste twee weke het ek verskriklke droë  en seer lippe ontwikkel, dis geswel, droog en rou. Net mooi niks help vir dit nie. My vel is ook droog en my gesig het skielik puisies op (ek kry so te sê  nooit puisies nie). Wat kan dit wees, kan dit ' n tekort wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Susan

Ek stel voor dat jy 'n afspraak maak by 'n dermatoloog vir 'n volledige ondersoek en sodat hy/sy sommer ook bloedtoetse en hormoon toetse kan doen.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/07/02

Middag Hier is n tydlike oplossing Fissan Paste vir babba boudjies help baie goed vir droe lippe smeer dit aan voor jy gaan slaap jy sal al die volgende oggend verligting voel

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement