advertisement
Question
Posted by: bang | 2010/03/29

verskillende medikasie

beste dok,

ek is n bloeddruklyer en gebruik co-tarec en norvasc elke oggend. ek het nog van n rukkie gelede (nog nie verval) enalapril tablette. op die oomblik is ek sonder medikasie - mag ek van die enalapril gebruik tot ek weer my voorskrif kan hernu? indien nie, wat is die verskil tussen die drie soorte pille? dankie vir die hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bang
Die probleem is dat mens eintlik 'n stabiele bloedvlak van jou pille moet hê om effektiewe bloeddruk beheer te kry. Norvasc is 'n kalsium kanaal blokker en enapramil 'n ACE inhibitor so dit is twee verskillende tipe bloeddruk pille. Die beste is tog om maar so gou moontlik jou gewone voorskrif te hernu. Mens kan die enapramil in 'n noodgeval neem as jou bloeddruk skielik sky-high is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/29

Hallo Bang
Die probleem is dat mens eintlik 'n stabiele bloedvlak van jou pille moet hê om effektiewe bloeddruk beheer te kry. Norvasc is 'n kalsium kanaal blokker en enapramil 'n ACE inhibitor so dit is twee verskillende tipe bloeddruk pille. Die beste is tog om maar so gou moontlik jou gewone voorskrif te hernu. Mens kan die enapramil in 'n noodgeval neem as jou bloeddruk skielik sky-high is.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement