advertisement
Question
Posted by: Marianna | 2010/10/25

Verskeie simptome

Het raad nodig oor my simptome:
Naarheid, lyfseer, baie los stoelgang vir ongeveer 6 weke (soms bloederig), maagpyn, kopseer, sooibrand, kan nie vaste kos in hou nie.

As u my enige raad kan gee, asb!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marianna
Die simptome bekommer my - jy moet asb 'n stoelgang monster ingee by die lab vir kweking en ook jou dokter miskien vra om jou goed te ondersoek en om jou te verwys na 'n gastroenteroloog as nodig want jy mag dalk 'n kolonoskopie nodig hê om inflammatoriese dermsiekte uit te skakel.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/25

Hallo Marianna
Die simptome bekommer my - jy moet asb 'n stoelgang monster ingee by die lab vir kweking en ook jou dokter miskien vra om jou goed te ondersoek en om jou te verwys na 'n gastroenteroloog as nodig want jy mag dalk 'n kolonoskopie nodig hê om inflammatoriese dermsiekte uit te skakel.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement