advertisement
Question
Posted by: Nettie | 2012-08-23

verrekte spiere

Goeiedag dr. Ek wil net weet of verrekte spier of spiere ''n mens se hele lyf kan laat styf word bv as ''n mens aanhoudend bv met die regterarm iets doen soos bv mure was en ver strek.Ek het nie die regte behandeling gekry nie,wat dit so ver laat gaan het.

Sal bly wees as u kan antwoord

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nettie

Ja, dit is moontlik. Die aksie affekteer nie net die spiere van die arm nie, maar dit affekteer ook ander spiere van die liggaam wat help met balans en stabilisasie. Jy kan Myprodol kapsules, in kombinasie met Robaxin tablette gebruik om die pyn te verlig.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement