advertisement
Question
Posted by: Pam | 2009/04/23

Verloor hare

Hi Doc, wat kan ek gebruik om nie my hare te verloor nie? Ek is 40 jaar oud en het ' n onderaktiewe skildklier waarvoor ek daagliks eltroxin gebruik. My BMI is 24, maw ek is nie oorgewig nie alhoewel ek bietjie mollig is en graag nog so 6 kg wil verloor. Ek eet redelik gesond en gebruik ' n multi vitamin. Wanneer ek hare was in die oggend is my hele stort of bad vol hare wat uitval. Wat kan ek gebruik om dit te keer en is die agv my skildklier?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pam
Dit kan van die skildklier wees. Daar is egter oor ander oorsake soos lae ystervlakke, onlangse siekte, lae esterogeen, stress ens. Vra jou dokter om net jou esterogeen en yster te toets? Probeer Lennon se Bergamot essence in jou shampoo. ( 1 Botteltjie op 'n bottel shampoo)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement