advertisement
Question
Posted by: BEKKIE | 2010/03/29

VERLOOR GEWIG

GOEIE DAG

EK HET 8 MAANDE GELEDE GEBOORTE GEGEEN AAN MY SEUNTJIE.

EK HET 6KG JAN-FEB VERLOOR OM NET BROOD EN WITSUIKER BASIES ALLE WIT EET GOEDJIES TE LOS.
EN SONDER OM TE OEFEN??? EN GESOND TE EET!

IS DAAR ''N ANDER MANIER OF MOET EK NET AANHOU
WAARMEE EK BESIG IS???

OP DIE STADIUM IS DAAR NIE TYD OM TE OEFEN NIE WANT EK
WERK VOL DAG EN AS EK BY DIE HUIS KOM IS DIT KOS MAAK
EN BOETA VERSORG.....

EK HET OOK NOG SO BOEPIE MAGIE WAT EK MOET VERLOOR.
EK GLO EK MOET HOM WEG OEFEN???

JAMMER VIR AL DIE VRAE...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Bekkie
Veels geluk met die geboorte van jou seuntjie. Enige verandering aan voedselinname wat jou totale daaglikse energie-inname verlaag, sal lei tot gewigsverlies. Indien jy sou oefen, sal dit die proses verder aanhelp. Aangesien jy net kosse met 'n lae voedingstofinhoud uitsny behoort dit nie jou gesondheid te skaad nie en soos jy self beleef het, het dit tot 'n goeie gewigsverlies gelei. Die boepie is waarskynlik nie net as gevolg van bietjie oorgewig nie, maar ook die gevolg van maagspiere wat met die swangerskap gerek het. Oefeninge soos 'sit-ups' sal help om die spiere weer te versterk. As jy dus tyd kry en sulke oefeninge kan doen, behoort dit te help.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: natasjha | 2010/03/30

Laat weet my asseblief watter dieet jy volg - ek het die selfde probleem my baba is 1 jaar oud

Reply to natasjha
Posted by: natasjha | 2010/03/30

Laat weet my asseblief watter dieet jy volg - ek het die selfde probleem my baba is 1 jaar oud

Reply to natasjha
Posted by: BEKKIE | 2010/03/30

BAIE DANKIE DOKTER!!!

Reply to BEKKIE
Posted by: DietDoc | 2010/03/29

Beste Bekkie
Veels geluk met die geboorte van jou seuntjie. Enige verandering aan voedselinname wat jou totale daaglikse energie-inname verlaag, sal lei tot gewigsverlies. Indien jy sou oefen, sal dit die proses verder aanhelp. Aangesien jy net kosse met 'n lae voedingstofinhoud uitsny behoort dit nie jou gesondheid te skaad nie en soos jy self beleef het, het dit tot 'n goeie gewigsverlies gelei. Die boepie is waarskynlik nie net as gevolg van bietjie oorgewig nie, maar ook die gevolg van maagspiere wat met die swangerskap gerek het. Oefeninge soos 'sit-ups' sal help om die spiere weer te versterk. As jy dus tyd kry en sulke oefeninge kan doen, behoort dit te help.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement