advertisement
Question
Posted by: Hester | 2009/03/30

Verlies van geheue

Die volgende het met my man gebeur in ' n bestek van omtrent twee maande (2 keer). Hy is 56 jaar oud en ' n roker.

Hy word wakker sit of staan langs die bed en kan glad nie onthou waar hy is of watter dag dit is nie. Die ' toestand'  duur omtrent vir ' n kwartier voordat hy weer weet wat om hom aangaan. Daarna kla hy net dat hy bietjie duislig voel en heeltemal ok is. Kan dit iets wees om oor bekommerd te wees.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Hester
Dit kan 'n TIA (Transient ischemic attack) of verbygaande brein suurstof tekort wees, ek dink jy moet asb dat julle dokter kyk of hy verwysing nodig het na 'n neuroloog want dit is baie keer die waarskuwings tekens dat 'n volwaardige beroerte kan gebeur.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement