advertisement
Question
Posted by: Liezel | 2011/02/03

Verksil tussen Eltroxin &  Euthyrox

Goeie dag,

Ek wil graag net weet wat is die verskil tussen eltroxin en euthyrox?

Groete,

Liezel

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Liezel
Volgens my kopie van MIMS, is albei Eltroxin en Euthyrox tiroïedkliervervangingspreparate, wat onderskeidelike deur Aspen Pharmaceuticals en Merck vervaardig word.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: sarie | 2016/08/06

my doctor puts me on 2 x .010 eltroxins each morning - but now the clinic said the dosage are very high - what will happens if I stop using them now? I also cannot loose weight - no matter what I try. I am 62 years old

Reply to sarie
Posted by: Tessa | 2015/02/19

Goeie dag, Is Eltroxin nog steeds beskikbaar of is dit vervang met Euthyrox. Ek gebruik nou al 10 jaar Eltroxin en is bang om te verander vir nuwe effekte. Dankie

Reply to Tessa
Posted by: Yolande | 2015/01/16

Goeie dag Ek is onlangs op Euthyrox gesit (25mg) maar ek wonder nou hoekom ek lees dat mense gewig optel daarop as dit dan ook veronderstel is om jou metabolisme aan te help?

Reply to Yolande
Posted by: Corene van der Merwe | 2015/01/11

Dit word wel deur dieselfde maatskappy vervaardig, maar wat is dan die verskil tussen die twee produkte behalwe dat die generiese produk goedkoper is as die oorspronklike? Hoekom sal 'n dokter dan Eltroxin voorskryf en nie Euthyrox nie en dieselfde met byvoorbeeld Cipralex en Cym Gen? As 'n apteker byvoorbeeld vir my se dat hy aan my die generiese produk gee, is ek onmiddellik skepties en dink dat ek 2de beste kry. Ek het maar net nie dieselfde vertroue in generiese produkte nie. Het ek rede om so skeptiese te wees teenoor die generiese produkte? Groete, Corene.

Reply to Corene van der Merwe
Posted by: Anonymous | 2014/04/18

Hallo. Ek gebruik noe 2 en n half maande Altroxin maar het reeds 5kg opgetel. Kan dit d medikasie wees?

Reply to Anonymous
Posted by: Liezel | 2011/02/06

Wil graag weet of die Euthyrox sterker is as Eltroxin?

Reply to Liezel
Posted by: DietDoc | 2011/02/03

Beste Liezel
Volgens my kopie van MIMS, is albei Eltroxin en Euthyrox tiroïedkliervervangingspreparate, wat onderskeidelike deur Aspen Pharmaceuticals en Merck vervaardig word.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement