advertisement
Question
Posted by: Daleen | 2009/02/24

Verkoues

Kan ' n vinnige temperatuursverandering vir my verkoue gee? Byvoorbeeld: in ' n warm vertrek sit en dan uitstap in die koue? Of, gee die winterson my verkoue?
Ek kan hierdie twee stellings hoegenaamd nie glo nie, dit doen niks aan my nie, maar my vriendin glo dit.
Is die gebruik van ' n hoe dosis Vitamien C (1000mg) per dag die aangewese manier om teen verkoues en griepvirusse te waak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Daleen
Hulle het 'n proefneming gemaak hieroor en nee dit is nie die koue wat jou siek maak nie - dit is die meer binneshuis wees as dit koud buite is, en almal wat om jou siek raak wat jou kanse vir verkoue verhoog! Vit C help om infeksies te beperk ( hoë dosisse maak 'n voorbehoed pil minder effektief so wees versigtig) maar die beste manier om dit te voorkom is om 'n griep inspuiting te neem, kortkort jou hande te was en nie aan jou gesig te vat nie! sien ook http://www.webmd.com/cold-and-flu/cold-guide/12-tips-prevent-cold-flu
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement