advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2009/05/18

Verkoue simtome

Hallo

Ek het snaakse simtome, eendag voel ek verkoue en die volgende dag nie. Ek is op ' n streng oefen program maar besef ek sal nou moet terug sit na ek vanoggend redelike lyf seer het maar ek voel nie sleg nie (So Griep lyf seer). Wat stel julle voor kan ek kry by die apteek om van die simtome ontslae teraak, ek het Saterdag ' n 3 ure endurance race wat ek nie graag sal wil mis nie.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Miskien moet jy net kyk of jy koors het - as jy lyfseer plus 'n laegraadse koors het het jy dalk 'n onderliggende virus infeksie en is 'n indurance race gevaarlik vir jou hart. Mens kan ook met 'n volbloedtelling sien of daar onderliggende infeksie teenwoordig is. Iets soos Mypaid sal help vir die lyfseer maar jy moenie met spier inflammasie erge oefening doen nie - kan hart skade veroorsaak
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2009/05/18

Gaan koop ' ' One Day Flu medicine" dit bevat kaneelolie, more is jy reg

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement