advertisement
Question
Posted by: Wonder | 2008/07/09

Verkoue of allergie?

Ek het verhuis van Gauteng na Limpopo. Ek is nou al 8 weke hier ek bly by mense met 2 katte. Ek is allergies vir katte my oe jeuk en my bors trek toe as ek in -|- ak met hulle kom. In die aflelope 8 weke het ek al 3 keer verkoue gekry my neus loop ore jeuk keel jeuk en word dan seer dan sukkel ek om te sluk en my kop voel dik dit is so 5 dae dan gaan dit weer weg. Op die oomblik het ek hoofpyn my keel is seer my ore jeuk en my neus loop.

Ek wil weet is dit 'n allergie vir die katte of is dit omdat ek verhuis het en ek moet aan die klimaat gewoont raak.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wonder,
Die allergie kan jou meer vatbaar maak vir verkoue kieme. Probeer Loratidine 1 saans en gebruik Beclate neussproei 2 x per dag vir 'n maand of wat. (Dit gaan eers na 'n paar dae begin werk)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement