advertisement
Question
Posted by: Lala | 2009/07/17

Verkoue medisyne

Hi Dok

Ek het ' n gewoonte om altyd die voubiljet wat saam met medisyne kom te lees. Het ' n ruk gelede verkoue gehad en het vir my Med-Lemon gekoop en nou weer verkoue. My man het vir ons Sinustat gekoop. Volgens die -|- ra-indikasies moet mense wat hipertensie het nie Sinustat gebruik nie. Dit het ook betrekking tot Med-Lemon.

Ek gebruik Adco-Atenolol vir bloeddruk en wil graag weet wat ek kan gebruik vir verkoue wat veilig is?

Baie dankie byvoorbaat

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lala

Jy kan Panado, bedrus en baie vloeistof probeer. Wat is die indikasie vir Adco-Atenolol, aangesien daar baie beter produkte op die mark is.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement