advertisement
Question
Posted by: y dreyer | 2012/12/07

verkorte dunderm om gewig te verloor

As mens die verkorte dunderm operasie laat reverse sal al die ongemak en pyn wat gepaard gaan met jou maag (winde) weer regkom. So ook as mens lewer probleme ondervind agv die operasie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Y Dreyer
Dit is moontlik dat omkering van die dunderm-verkortingsoperasie van die ongemak en pyn sal laat bedaar nadat jy van die 2de operasie herstel het. Ek is nie seker of die lewerprobleme waarna jy verwys ook sal verbeter nie aangesien dit afhang wat presies met jou lewer verkeerd is???? Jou beste opsie is om hierdie saak met die chirurg te bespreek wat die eerste operasie gedoen het. Vra tog asb ook of daar nie behandeling is wat die probleme kan verlig sonder dat jy weer 'n operasie hoef te ondergaan en/of moontlik weer sal gewig optel.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: liezel | 2015/10/15

ek het 2008 'n derm verkoring gehaat en net 10kg veloor en is nog steeds oorgewig... hoekom en is daar raad, as ek begin gesond eet raak ek hardlywig so gesond eet is amper buite die kwessie..as ek eet gaan ek binne 'n uur na die toilet en my maag gaan en hoe meer ongesonde kosse ek eet hoe meer sal my maag spoel, bv coke laat my maag behoorlik gaan, ek is nie sieklik nie ek wil net weet hoekom verloor ek nie meer gewig nie ek is 1.61mt en weeg 100kg...

Reply to liezel
Posted by: Anonymous | 2013/11/21

Kan Enige een van die spesialiste vir my meer raad gee oor die operasie. Ek kry nie my gewig af nie, en wil VERSKRIKLIK GRAAG. Betaal 'n mens se medies daarvoor en waar is 'n goeie dokter wat dit kan doen. By wie kan ek daaroor navraag doen?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement