advertisement
Question
Posted by: Sarel van Biljon | 2009/11/03

Verkalking

DR, My Pa is al 81 jaar oud en sukkel met sy oe, volgens die oogarts is daar verkalking in sy oe wat die sig verswak, kan ons iets hieraan doen met bv. ' n vitamien aanvulling of iets.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sarel
Nee jong, mens kan dit nie met 'n vitamien aanvulling regmaak nie. As dit verkalking van die are agter in die oog is ( gewoonlik agv diabetes of hoë cholesterol ) is daar nie iets wat mens daaraan kan doen nie. 'n katerak of verdikking van die lens kan mens opereer en 'n kuns lens insit.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/04

Hallo Sarel
Nee jong, mens kan dit nie met 'n vitamien aanvulling regmaak nie. As dit verkalking van die are agter in die oog is ( gewoonlik agv diabetes of hoë cholesterol ) is daar nie iets wat mens daaraan kan doen nie. 'n katerak of verdikking van die lens kan mens opereer en 'n kuns lens insit.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement