advertisement
Question
Posted by: Denise | 2010/09/14

Verhoogde kortisol

Ek wil graag weet of daar medikasie is om verhoogde kortisolvlakke te verlaag?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Denise

Kortisol word gewoonlik in jou liggaam gevorm as 'n reaksie op stress. Deur jou stress te verminder (of deur medikasie te gebruik wat dit tot gevolg sal he), sal kortisol-vlakke ook verwag word om te verlaag.
Medikasie word nie algemeen spesifiek hiervoor gebruik nie, maar indien wel nodig moet dit liefs volgens die instruksies van 'n dokter wees. Produkte soos ketokonasool word ondr meer gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010/09/15

Hi Denise

Kortisol word gewoonlik in jou liggaam gevorm as 'n reaksie op stress. Deur jou stress te verminder (of deur medikasie te gebruik wat dit tot gevolg sal he), sal kortisol-vlakke ook verwag word om te verlaag.
Medikasie word nie algemeen spesifiek hiervoor gebruik nie, maar indien wel nodig moet dit liefs volgens die instruksies van 'n dokter wees. Produkte soos ketokonasool word ondr meer gebruik.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement