advertisement
Question
Posted by: Latie | 2009/03/05

Vergrote testikel

Sedert skooldae ' n normale testikel geahd met goed wat voel soos derm daarby. Op 35 ' n liesbreuk operasie gehad en volgens die spesialis sou die derm verdwyn. Op 42 ' n vastetomie laat doen. Sedertdien het die testikel vergroot tot ' n ongerieflike grootte. Wat kan die probleem wees en hoe kan dit reg gemaak word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Latie
Sien asb 'n uroloog - hulle moet 'n sonar doen om te kyk of dit 'n hidroseel is (vog in die sakkie) of 'n spataar van die testis (varikoseel). Hulle kan beide herstel met 'n klein operasietjie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: mnr es | 2015/12/09

Het onlangs ontdek, ek het een vergrote testikel. Wat is die oorsaak en hoe kan dit behandel word. Dankie en groete

Reply to mnr es

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement