advertisement
Question
Posted by: F.G. | 2010/10/07

vERGROTE Skildklier

Baie Dankie vir u antwoord. My gevoel is ook dat ek 2de opinie moet kry. Die radioloog het ook gese dat daar nie sommer net ge opereer word nie, volgens sonar geen kwaaraardigheid nie. Wat veroorsaak dan die vergroting as my tellings dan normaal is? Kan dit met behandeling weer " krimp"  Ek is 55 jaar, altyd moeg, oorgewig, buierig, depressief, bros naels, droee vel, sal my 1 oggend weeg dan is ek 79kg, volgende oggend 82kg.
Ek weet nou nie, is my skildklier onderaktief of ooraktief. Volgens bloed toetse nie een van die 2 nie.
Is daar afrikaanse leesstof of websites waar ek meer inligting kan inwin. Dit voel of ek nou in `n blik gedruk word om operasie te ondergaan terwyl ek so oningelig is. Baie Dankie weereens

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo FG
'n skildklier kan vergroot agv 'n tekort aan jodium, virus infeksie, inflammasie (tiroiditis) of auto immune siekte. Dit kan soms net 'n tydelike ding wees wat vanself weer regkom.
Sien
http://www.mayoclinic.com/health/goiter/DS00217/DSECTION=causes
Ander redes vir jou simptome kan wees verhoogde prolaktien vlakke, insulien weerstandigheid, depressie, menopause.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/07

Hallo FG
'n skildklier kan vergroot agv 'n tekort aan jodium, virus infeksie, inflammasie (tiroiditis) of auto immune siekte. Dit kan soms net 'n tydelike ding wees wat vanself weer regkom.
Sien
http://www.mayoclinic.com/health/goiter/DS00217/DSECTION=causes
Ander redes vir jou simptome kan wees verhoogde prolaktien vlakke, insulien weerstandigheid, depressie, menopause.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement