advertisement
Question
Posted by: Marina van Vuuren | 2012/08/12

Vergrote hart, water om die hart

Kan geen medikasie gebruik, kry gewoonlik kwaai newe effekte. Het vergrote hart en water om die hart. Cholestrol is 6.3.( Is so 2 weke gelede ontdek)Het vir 3 dae Adco retic en Asprine Cardio 100 gebruik. Voel baie sleg na medikasie, hartkloppings, erge pyn in bors, spierpyne, rooi oe en moegheid en benoud. Gebruik al 20 jaar Eltroxin vir skildklier en Estradot 75mg plakkers vir HVT.
Is daar medikasie wat nie hierdie newe effekte sal he? Moet ek ''n Kardioloog gaan sien? Soos die dr voorgestel het as die medikasie nie werk nie, alhoewel ek weet dit is die medikasie wat my siek maak? Bloedruk is met tye 153/103 maar nie altyd.
Gebruik RyChol vir hoe cholestol (self aangeskaf)
Kan u asb raad gee? Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marina

Jy sal 'n kardioloog vir 'n ondersoek en gespesialiseerde medikasie moet konsulteer. Verwittig jou kardioloog van al jou simptome en newe-effekte wat jy ondervind. Ongelukkig kan ek nie enige oor die toonbank medikasie voorstel nie, aangesien jy onder die behandeling van 'n spesialis moet wees.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: CARIN DE BEER | 2012/12/05

My husband has water around his heart, and they talk about cutting a " window"  to relese water. How do they do that?

Reply to CARIN DE BEER

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement