advertisement
Question
Posted by: Cindy | 2011/11/28

Vergrote buik

Hi Dok
Ek het ''n paar maande gelede ''n volledige historektomie gehad.
(Met komplikasies - my derm het geskeur) Ek het ook 4de graadse endrometriose gehad. Volgens my dokter het ek ''n
gevriesde bekken. Wat my verskiklik pla is die feit dat my regterkant van my buik heelwat groter is as die linkerkant. Ek was vir ''n buiksonar, wat geen massas in die buik getoon het nie. My regterkant is ook nog steeds baie gevoelig. Ek was vir
''n 2de opinie by ''n ander dokter. Hy voel dit kan as gevolg van die operasie wees en ek moet dit maar net so aanvaar. Dit maak my egter baie bekommerd, omdat ek net voel dit is nie veronderstel om so dit wees nie. Help ASB! Wat stel u voor ek doen? Of moet ek nou maar vrede daarmee maak??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I think that you will have to accept this. You may have adhesions on that side, which would be common with endometriosis. Any further surgery will just make this worse.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement