advertisement
Question
Posted by: Nicolene | 2010/12/09

vergrooting

is daar enige room of pille wat help met die vergrooting van die boops of manlike geslags dele?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nicolene
Daar word honderde adverteer maar nee, nie regtig nie - meeste is nie getoets op mense nie en het 'n tydelike hormoonagtige effek wat weggaan as jy ophou daarmee. Ons weet ook nie of die hormoonagtige effek later tot kanker kan lei nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/10

Hallo Nicolene
Daar word honderde adverteer maar nee, nie regtig nie - meeste is nie getoets op mense nie en het 'n tydelike hormoonagtige effek wat weggaan as jy ophou daarmee. Ons weet ook nie of die hormoonagtige effek later tot kanker kan lei nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement