advertisement
Question
Posted by: Joey Olckers | 2012-09-22

vergroote hart

1) My vrou het n rug operasie ondergaan dus is daar baie medikasie wat sy moet neem, alhoewel vir haar gese is sy moet net genoeg water drink en dit sal nie n probleem wees nie. dit wor nou opgemerk dat sy n vergroote hart het, kandit veroorsaak word deur die hoe inname van water +- 6 liter per dag.
2)My vrou gebruik Protos vir osteoperose, sy het omtrent 2 maande na die begin verbruik van die middel diariee en niks wat oor die toonbank gekoop kan word(skedule 2) help vir die diariee.

help asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Beste Joey

Dankie vir die vraag. Jou vrou se vergrote hart kon nie deur hoe inname van water veroorsaak word nie: daar moet ‘n ander rede wees. Ek stel voor sy word deur ‘n kardioloog gesien, hoofsaaklik vir ‘n eggokardiogram wat sal kan vasstel of haar hart werklik vergroot is of nie.

Die rede vir haar diaree sal deur haar eie dokter moet vasgestel word. Ek twyfel dit is enigiets met die Protos to doen.

Vriendelike groete, JT

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cardiologist | 2012-09-27

Beste Joey

Dankie vir die vraag. Jou vrou se vergrote hart kon nie deur hoe inname van water veroorsaak word nie: daar moet ‘n ander rede wees. Ek stel voor sy word deur ‘n kardioloog gesien, hoofsaaklik vir ‘n eggokardiogram wat sal kan vasstel of haar hart werklik vergroot is of nie.

Die rede vir haar diaree sal deur haar eie dokter moet vasgestel word. Ek twyfel dit is enigiets met die Protos to doen.

Vriendelike groete, JT

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement