advertisement
Question
Posted by: Rika | 2010/04/15

VERGROEISEL AGTER ORE

My seun is 11 jaar oud en ek het gemerk dat hy ''harde knoppe agter elke oor in die haarlyn het. Die een knop is effens groter as die ander en dit lyk asof daar meer as een knop agter die een oor is. HIerdie knoppe voel beenagtig en dit is nie pynlik. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Rika
Dit kan normaal wees (net sy mastoid bene)of dit kan kliere wees (maar onwaarskynlik as hy nie pyn het nie, en as dit beenagtig voel)sien
http://en.wikipedia.org/wiki/Mastoid_process
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Giel | 2015/10/11

Hi almal ek het n knop agter my linker oor en net agter my linker oor. Hy is hart en glad nie pynlik nie wat kan dit wees en baie dankie

Reply to Giel
Posted by: Adelle | 2014/10/23

hi daar. ek het agter my linker oor n knop wat pynlik is en ook aan die linker kant van my nek... ek kry erg hoofpyne ook. moet ek bekommerd raak of moet ek liewer dokter toe gaan. Adelle

Reply to Adelle

Posted by: Rika | 2010/04/18

Dr Bets
Ek is onrustig. Ek het gisteraand ook twee sagte weefsels (kliere?) laer af in sy nek gevoel. Ek sou hom graag na ''n spesialis wou neem net om seker te maak. Watter spesialis sal hierdie gevalle hanteer? Baie dankie.

Reply to Rika
Posted by: cyberdoc | 2010/04/15

Hallo Rika
Dit kan normaal wees (net sy mastoid bene)of dit kan kliere wees (maar onwaarskynlik as hy nie pyn het nie, en as dit beenagtig voel)sien
http://en.wikipedia.org/wiki/Mastoid_process
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement