advertisement
Question
Posted by: Dené  | 2010-02-25

vergeetagtig

Ek is 59 jarige vrou en het nog altyd goeie geheue gehad. Ek kom egter agter dat my kort termyn geheue glad nie meer goed is nie - ek werk voltyds in ons besigheid en word aan baie stres onderwerp. is daar ''n toets om vas te stel of dit ouderdomsverwant is en of dit die begin van erger dinge is. Kan dit deur hormoonskommeling veroorsaak word of iets soos kortisol wat te hoog is? Ek is nie op hormoonvervanging nie, maar gebruik ''n beta-blokker vir hartritme stoornis weens mitrale klep inkompetensie.
Dr Bets, ons waardeer jou hulp sommer baie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Dene
Jy kan 'n sielkundige vra om jou te toets, maar dit kan dalk net stress verwant wees. Jou beta blokker kan ook jou geheue negatief beinvloed.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-02-26

Hallo Dene
Jy kan 'n sielkundige vra om jou te toets, maar dit kan dalk net stress verwant wees. Jou beta blokker kan ook jou geheue negatief beinvloed.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement