advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2010/09/14

Verdere toetse

Hi Doc,

Vandat ek laaste geskryf het, het die ENT my medikasie verminder van 300mg Ultak en 30mg Lansoloc saans en 30mg Lansoloc soggens, kry ek nou slegs 15mg Lansoloc saans.

Dit het amper gevoel of die tyd wat ek op die baie medikasie was, tog vir my simptome verlig het, maar nou is al die ongemak en probleme weer terug. Ek het die ENT geskakel en hy beveel aan dat ek gaan vir ''n " ambulante"  toets (2 probes) wat ook ''n 24hr pypie in die neus en keel is, maar blykbaar anders as die 24hr PH toets wat die Prof gedoen het.

Ek het beslis nie die spelling van die toets reg nie, want ek kry nie verdere inligting hierop nie. Na watter toets verwys hy? Die Spesialis wat dit doen is in Kloof.

Behalwe vir die ongemak wat ek ervaar, en veral die hees stem, is daar enige langtermyn risiko''s as ek net probeer daarmee saam leef?

Dankie Doc.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Kyk http://www.gidoctors.com/Emanometry/Emanometry.htm
Dis 'n ambulatory 24 hour PH test.
Gaan jy Dr Itturalde sien?
Die suur in jou slukderm is nie 'n goeie ding nie - dit kan op die lang duur jou risiko vir keelkanker verhoog so dit is beter as mens dit onder beheer kan kry.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/14

Hallo Cornel
Kyk http://www.gidoctors.com/Emanometry/Emanometry.htm
Dis 'n ambulatory 24 hour PH test.
Gaan jy Dr Itturalde sien?
Die suur in jou slukderm is nie 'n goeie ding nie - dit kan op die lang duur jou risiko vir keelkanker verhoog so dit is beter as mens dit onder beheer kan kry.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement