advertisement
Question
Posted by: Hartseer | 2010/09/14

Verblyf na egskeiding

My man het my gevra om te skei nadat ons 1 jaar 4 maande getroud is. Ons ken mekaar al 3 jaar.
Ons bly tans by sy pa-hulle op ''''n plaas in ons eie huis. Agv onaangenaamhede met sy familie het ek besluit ek wil trek.
Sal daar enige komplikasies wees as ek van die plaas trek voordat ons geskei is?
Wat van die uitgawes wat ek moet aangaan om ''''n blyplek te kry? Kan ek daarop aanspraak maak dat my man my help om gevestig te raak?
U terugvoer sal waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFamily law expert

Nee, daar sal nie komplikasies wees nie. Ek sou voorstel jy kontak 'n prokureur om dringend 'n Reel 43 aansoek te bring sodat jou man tussentyds onderhoud betaal asook die koste van verhuising.

Bertus Preller
Family Law Attorney
Abrahams and Gross Inc.
www.divorceattorney.co.za
info@divorceattorney.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: family law expert | 2010/09/19

Nee, daar sal nie komplikasies wees nie. Ek sou voorstel jy kontak 'n prokureur om dringend 'n Reel 43 aansoek te bring sodat jou man tussentyds onderhoud betaal asook die koste van verhuising.

Bertus Preller
Family Law Attorney
Abrahams and Gross Inc.
www.divorceattorney.co.za
info@divorceattorney.co.za

Reply to family law expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement