advertisement
Question
Posted by: Lucy | 2008/10/16

verbied voorbehoed op 43

Hi Doc,
Eks 43 en was onlangs verbied om enige voorbehoed verder te gebruik as gevolg van hoe bloeddruk. Ek was op triphasil vir 18 jr. Ek is bang dat ek swanger sal raak, en ' n histerektomie of sterilisasie is op die oomblik buite kwessie omdat ek nie medies het nie, en ook as gevolg van my geloof. Ek wil graag weet of dit OK sal wees as ek sou vra vir ' n 2maande spyt (nuestrate), en of dit ook my bloed druk sal affekteer? My man dink nie dis snaaks dat ek na 21jr getroude lewe skierlik aandring op kondoom gebruiik nie.
Ek sal u spoedige terugvoering baie waardeer.
Baie dankie vir u tyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Your options are the injection or the Mirena, both of which will not affect your blood pressure.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Lucy | 2008/10/16

Hi Colagirl,
Die probleem is, die kliniek wil nie meer voorbehoed aan my verskaf nie as gevolg van die bloed druk wat ' n probleem was. My bloed druk het sedert dien nie weer probleme gegee nie. Die pille? wat jy voorstel, is dit ook ' n voorbehoed en het dit newe effekte?

Reply to Lucy
Posted by: Colagirl | 2008/10/16

Hi Lucy
het jy al iets soos die Copper T oorweeg - of selfs die Mirena?

Reply to Colagirl

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement