advertisement
Question
Posted by: Magda | 2011-10-25

Verandering aan voet

Ek het so ''n paar maande terug ''n erge pyn in my linkervoet gekry en die toon net langs die groottoon het omtrent 2x in grootte geswel. Ek was by ''n ortopeut maar die het vir my gese ek moet maar pynpille drink en kyk of dit help. Die pyn is baie beter maar die swelling het nie weer gesak nie en daar is nou n groot spasie tussen die 2de en 3de toon en dit lyk glad nie goed as ek oop skoene aantrek nie. Wat het dit veroorsaak en hoe kan dit weer regkom? (Eks is 56 jaar oud)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Magda

Sonder 'n ondersoek en bloedtoetse kan ek nie 'n goeie opinie gee nie. Dit is moontlik dat jy een of ander vorm van inflammasie van die weefsel onder lede het. Konsulteer jou huisdokter vir bloedtoetse om byvoorbeeld gout uit te skakel en moontlike x-strale om vas te stel wat die rede vir jou simptome is.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement