advertisement
Question
Posted by: koggie | 2008/11/17

Venlor XR

My psigiater het my twee maande gelede opVenlor XR 150 mg. gesit. Na ek oorgeslaan het, het ek kwaai gesyukkel met borskaspyne, woedeaanvalle, dooie gevoel in mond en angstigheid. Hy het die dosis vermeerder met Venlor XR 75 mg verlede maand. Nou het ek erge sooibrand en hartkloppings smiddae en saans. Ek kom nie tot rus in die aande nie en slaap baie sleg. Kan dit newe-effekte van die Venlor wees? Ek het paar jaar gelede Effexor gebruik en baie goed daarop gedoen, maar omdat dit so duur is, probeer ek die alternatief. O, ja ek is op medikasie omdat ek baie angstig is en angsaanvalle kry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Sory to hear of this. SOme, indeed much, of what you describe could indeed be side-effects of the Venlor. It's a drug I haven't been greatly impressed with, and have never used, but I know that some good doctors do believe in it and do recommend it. SOme people do indeed find it too stimulant for them, with the sort of side-effects you describe, and they are usually far better suited on other types of antidepressants which are less likely to do this.
Usually, one would expect that if Effexor suited you, Venlor shouldn't have been so disturbing for you --- and I wonder why he didn't put you back on the Effexor if it helped before. The price is a consideration, bu there are other alternatives. Also ask about Cognitive-Behaviour Therapy ( CBT ) a counselling method which can be very effective in anxiety disorders, and of course it's free from side-effects

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Amanda | 2016/05/10

Wil graag weet of Venlor sleg is vir beendigtheid. Ek het wel uitgevind dat Epitec beendigtheid kan verminder. Ek hoop julle kan help.

Reply to Amanda
Posted by: Josh | 2009/02/25

Ek het na n angsaanval in 2000 n Dr Annemarei Potgieter gaan sien en sy he vir my Efexor vvorgeskryf. Die Apteker het so n jaar terug die Efexor vervang met Venlor XR 150G. Ek sukkel geweldig om te slaap en om die kersie op die koek te sit het my vvorskrif na die 6 maande periode uitgeloop en toe ek Dr Potgieter se kamers bel vir n nuwe vvorskrif is ek met n bandopname meegedeel dat Dr Potgieter op langverlof is sonder dat daar n naam gegee is vir iemand wat namens haar instaan. MAW ek sit nou al n week sonder medikasie en kry n gevoel van " elektriese skokke"  in my kop wat geweldig ongemaklik is. Hoe kan ek van die medikasie afkom sodat ek n normale lewe kan lei? Ek is bereid om gras te eet as ek net ontslae kan kom van die sogenaamde medikasie.

Reply to Josh

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement